Alhoewel die vyeboom nie sal bloei
en aan die wingerdstokke geen vrug sal wees nie,
die drag van die olyfboom sal teleurstel en
die saailande geen voedsel oplewer nie,
nogtans sal ek jubel in die HERE,
Prys die Naam van God
nogtans sal ek jubel in die HERE,
ek sal juig in die God van my heil.
nogtans sal ek jubel in die HERE,
nogtans sal ek jubel in die HERE,
nogtans sal ek jubel in die HERE,
ek sal juig in die God van my heil.
nogtans sal ek jubel in die HERE,
nogtans sal ek jubel in die HERE,
nogtans sal ek jubel in die HERE,
ek sal juig in die God van my heil.
Alhoewel die vyeboom nie sal bloei
en aan die wingerdstokke geen vrug sal wees nie,
die kleinvee uit die kraal verdwyn
en geen beeste in die stalle sal wees nie
nogtans sal ek jubel in die HERE,
Prys die Naam van God
nogtans sal ek jubel in die HERE,
ek sal juig in die God van my heil.
nogtans sal ek jubel in die HERE,
nogtans sal ek jubel in die HERE,
nogtans sal ek jubel in die HERE,
ek sal juig in die God van my heil.
nogtans sal ek jubel in die HERE,
nogtans sal ek jubel in die HERE,
nogtans sal ek jubel in die HERE,
ek sal juig in die God van my heil.
Music - text - sing - George Zmozek